fbpx
image

Digitale Besigheidskaartjies

Hierdie is amazing stuff!!

ICARD is onlangs op die been gebring … en nie vanwaar nie … uit Bloem!  Jip,  ons sê mos altyd, die beste goed kom altyd uit Bloem 😉

 

Ons het hande gevat met ICARD, wat dan ook die inspirasie vir ons carousel advertensie projek is. 

 

Hierdie digitale besigheidskaartjie is beslis iets wat elke besigheidseienaar moet hê, want jy hoef nie by iemand te wees om jou gewone gedrukte besigheidskaartjie te gee nie.  Nee, daar is verskeie maniere hoe jy jou besigheid se inligting direk op hul foon kan aflaai … al is die persoon aan die ander kant van die wêreld.

 

ICARD bied baie verskillende opsies na aanleiding van wat jou besigheid benodig. Kontak hulle vandag by hello@icard.vip en hoor wat hulle vir jou besigheid kan doen!

…of besoek hulle by www.shop.icard.vip.  Daar is ook ‘n FAQ gedeelte wat die meeste vrae beantwoord.

 

Kyk hoe cool lyk ons s’n.

 

Omdat julle dit by ons gehoor het, kry julle ‘n 10% afslagkoepon.

- VONK10 -