fbpx
image

Hier glo ons God het jou klaar beautiful gemaak. 

By CHILLA\V kleur ons net in en maak jou mooi, mooier!

Ons is jou plat-op-die-aarde, suster in skoonheid.  Wanneer jy by ons kuier wil ons hê dit moet voel soos wanneer jy jou skoene uitskop en jou bra losmaak na ʼn lang dag 🙂  

Chilla Vanilla is die soort mooi-maak plek waar jy jou oë kan uithuil wanneer die wind van voor is, en steeds fabulous lyk wanneer jy gaan. 

Because we know it’s about more than just nifty nails and breathtaking brows, it’s magnifying YOUR marvel!

We are all for chill vibes, great, personal service, quality products & unpretentious chats.  

Cliché alert:  maar dit is ons opregte strewe om die platform te skep waar kliente, vriendinne word.  

Kom kuier by ons, toe?

Rate us and Write a Review

Your Rating for this listing

angry
crying
sleeping
smily
cool
Browse

Your review is recommended to be at least 140 characters long

image

Show all timings
  • Monday08:00 - 18:00
  • Tuesday08:00 - 18:00
  • Wednesday08:00 - 18:00
  • Thursday08:00 - 18:00
  • Friday08:00 - 18:00
  • Saturday09:00 - 13:00
building Own or work here? Claim Now! Claim Now!
image