fbpx
image

Opleiding

Ja, ons wil hê jy moet jou besigheid self ook kan bemark!

Ons het ‘n paar standaard opleidingspakkette, maar ons hoor gewoonlik wat jy as besigheidseienaar benodig en werk dan vir jou ‘n kwotasie daarvolgens uit.  

Bou jou eie website

* Hierdie opsie sluit nie ‘n aanlynwinkel in nie.

Ons sal jou leer van domains, hosting, hoe jy jou website moet uitlê, on-page SEO, hoe om jou voltooide website te koppel aan Google ens.

Hierdie opsie is vir mense wat daarvan hou om te weet hoe als werk of wat gereeld inligting/foto’s moet verander.  

Dit is ook vir mense wat belang stel om websites vir ander mense te bou om ‘n inkomste te kan genereer.

Tydsduur: 2-3 dae

Hoe en wat om te post.

As besigheidseienaar weet jy dat jy elke dag op sosiale media moet wees, want dit is waar jou audience is.  Reg?  Ongelukkig ja… 

Ons sal jou leer hoe om dit te benader, hoe om jou hele maand se posts vooruit te beplan en te skeduleer.  Watter sagteware om te gebruik.  Hoe om te ‘cross promote’ en soveel platforms as moontlik te gebruik.  Ons werk gewoonlik met

  • Facebook
  • Instagram
  • Google My Business
  • Youtube
  • Jou webtuiste

2. Hoe en wat om te post.

As besigheidseienaar weet jy dat jy elke dag op sosiale media moet wees, want dit is waar jou audience is.  Reg?  Ongelukkig ja… 

Ons sal jou leer hoe om dit te benader en hoe om ‘n hele maand se posts vooruit te beplan en te skeduleer.  Watter sagteware om te gebruik.  Hoe om te ‘cross promote’ en soveel platforms as moontlik te gebruik.  Ons werk gewoonlik met

  • – Facebook
  • – Instagram
  • – Google My Business
  • – Youtube
  • – Jou webtuiste

 

Tydsduur: 1 dag

Adverteer self

* Hierdie opsie sluit slegs Facebook en Instagram in.  

 

Met hierdie opleiding sal jy leer hoe om te navigeer op Ads Manager, van die verskillende tipe campaigns wat jy kan gebruik, hoe om jou audience te kies, hoe om retargeting ads te doen ens.  Om die mees effektiefste ad campaigns te doen, benodig mens ‘n website, al is dit net ‘n klein one-pager website.

Tydsduur: 1 dag

Opleidingskwotasie

Ons sien uit daarna om saam jul te werk!
Persone: 1