fbpx
image

Webtuistes

Ja ... kom ons vertel jou hoekom.

Jy is dalk een van die gelukkige besigheidseienaars wat ‘n groot following het op Facebook, Instagram, YouTune, TickTock ens.  Hoekom is ‘n webtuiste dan nodig?

Sosiale media platforms behoort nie aan jou nie en met hul ‘strict policies’ kan hul enige tyd jou ‘page’ toemaak.   Alhoewel hierdie platforms super belangrik is, bly ‘n webtuiste steeds jou ‘home base’!

As ‘n besigheidseienaar is dit altyd goed om beheer te hê oor jou bates en ‘n webtuiste is dalk jou belangrikste digitale bate.  Sien dit as ‘n digitale verkoopspersoon wat 24/7 jou besigheid verteenwoording en jou dienste en produkte verkoop.

‘n Webtuiste is gewoonlik die eerste plek waarheen ‘n persoon gaan om te kyk of jy hul behoefte kan aanspreek.

Ander belangrike redes is:

  •  
So ja ... 'n webtuiste is van kardinale belang vir enige besigheid in 2023.

As jou besigheid nog nie 'n website het nie, kontak ons dadelik...

Paar van ons vorige projekte

Sagteware waarmee ons werk

Verlang u 'n webtuiste kwotasie?